LANDBOUWEEKBLAD APRIL 2017

Die bekende Wes-Kaapse Sussexteler mnr. Nollie Stofberg word deur beperkte grond en baie suurveld gedwing om vertikaal uit te brei. Hy gebruik net die beste teelmateriaal in sy stoetery, wat die een prys ná die ander wen. Hy is een van net ’n handjie vol Sussextelers wat poenskopdiere teel.

Lees die volle berig HIER